Monday, April 11, 2011

wat dink hy

vis

Speel Saam

Oor die volgende paar maande gaan ek so paar strokiesprente
op sit sommige klaar ingevul en waarvan sommige geen woorde in die gedagtewolkies het nie.
Dan kan ek sien wie het die mees snaakste se ding vir die prente en sal ek 'n
wenner aandui elke week. Geniet dit en hopelik kan julle almal laat lag tot daar vind ontsnap.
Natuurlik Afrikaans of Engels sal doen.